Verskaffer van alle boumateriale, hout, verf, hardeware en vele meer.

Wilmar Bouhandel word op 1 April 2001 begin deur Wimpie Erasmus ‘n boorling van Guateng. Wimpie, self ‘n ontwikkelaar en projekbestuurder, sien die behoefte raak om ‘n bouhandelaar te vestig wat die belange van die boukontrakteur op die hart sal dra. Wat met kundige advies en goeie dienslewering ‘n kwaliteit produk aan die huis eienaar of boukontrakteur kan lewer teen billike pryse.

Fanus Mostert, voorheen ‘n bankier, sluit gedurende 2005 by Wimpie aan. Saam streef hulle om Wilmar Bouhandel te vestig en te bou op Christelike waardes. Besoek ons gerus en word deel van die Wilmar familie!

PPC Surebuild Sement 42.5 50kg

*slegs kontant aankope en aflewering uitgesluit.

R 77.00

SILTECH 1000 Silicone Promo 3PC

R 52.00

SILTECH 9000 2PK + Cartridge Gun

R 52.00